समाचार
Hy word beskou as een van Suid-Afrika se mees suksesvolle krieketkapteins, ondanks die skadu van ‘n knoeiery wat in die laaste jare van sy kapteinskap oor sy loopbaan gehang het. Hansie Cronjé is ...
Die voorsitter van die parlement se staande Komitee oor Finansies, Joe Maswanganyi sê die regering behoort maniere te vind om die impak van die verhoogde brandstofheffing op kwesbare groepe te versag.
Die EFF-leier, Julius Malema sê die hooggeregshof in Kaapstad se besluit om die party se dringende aansoek teen die implementering van ‘n verhoging in die brandstofheffing van die hand te wys, sal lei ...
Twee polisiebeamptes is beseer tydens ‘n konfrontasie met betogende studente van die Walter Sisulu Universiteit in Mthatha in die Oos-Kaap. Die studente betoog teen die Mthatha-landdroshof se besluit ...
Twee mense is volgens berigte in hegtenis geneem in verband met die versperring van die N3-hoofweg naby Villiers in die Vrystaat. Verskeie vragmotors het vanoggend die pad in albei rigtings versper.
Eloise Cupido is ‘n boorling van Montagu in die Klein Karoo. Sy is ‘n veeltalige (Afrikaans, Engels, Frans en Duits), veelsydige aktrise, TV-aanbieder, sanger, skrywer, MC en stemkunstenaar wat al ...
Die Wes-Kaapse Verkeersdepartement sê die N-2 tussen Grabouw en Knoflokskraal is gesluit weens protesoptrede. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê motoriste moet alternatiewe roetes ...
Created with sketchtool. SMS 45889 (R1,50 per SMS) image/svg+xml 1DD24842-BC5E-433E-BA85-C93B56BEF041 ...
Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Skoor, het gevra vir ‘n forensiese ondersoek na die finansiële administrasie van die Nasionale Vaardigheidsfonds, die NSF, die afgelope drie jaar. Die ...
Die stem agter die mikrofoon en die gesig voor die kamera! RADIO Die radiogogga het Derrich op Universiteit gebyt. Hy begin sy loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf by Radio Highveld in 1987. Toe die ...
Lede van die portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie en rolspelers in die bedryf het kommer uitgespreek dat Suid-Afrika oor drie jaar ‘n ernstige uitdaging met gasvoorsiening kan ondervind.
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Met Ryk van Niekerk ...
कुछ परिणाम छुपे हुए हैं क्योंकि हो सकता है वे आपके लिए पहुँच योग्य न हों.
पहुँच से बाहर के परिणामों को दिखाएँ