News

Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Skoor, het gevra vir ‘n forensiese ondersoek na die finansiële administrasie van die Nasionale Vaardigheidsfonds, die NSF, die afgelope drie jaar. Die ...
Die DA het ‘n beroep gedoen op die Inkomstediens om te sorg dat die taxibedryf hul regmatige deel van belasting betaal. Die minister van Finansies, Tito Mboweni het vroeër vandeesweek bekendgemaak dat ...
Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het die wapenhandel-korrupsiesaak van 1999 uitgestel tot 4 Desember – sodat oudpresident Jacob Zuma en die Franse wapenvervaardiger *Thales kan besluit of hulle ...
Die voorsitter van die parlement se staande Komitee oor Finansies, Joe Maswanganyi sê die regering behoort maniere te vind om die impak van die verhoogde brandstofheffing op kwesbare groepe te versag.
Die EFF-leier, Julius Malema sê die hooggeregshof in Kaapstad se besluit om die party se dringende aansoek teen die implementering van ‘n verhoging in die brandstofheffing van die hand te wys, sal lei ...
Twee polisiebeamptes is beseer tydens ‘n konfrontasie met betogende studente van die Walter Sisulu Universiteit in Mthatha in die Oos-Kaap. Die studente betoog teen die Mthatha-landdroshof se besluit ...
Lede van die portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie en rolspelers in die bedryf het kommer uitgespreek dat Suid-Afrika oor drie jaar ‘n ernstige uitdaging met gasvoorsiening kan ondervind.
Die minister van Staatsdiens en Administrasie, Inkosi Mzamo Buthelezi, sê die departement is besig met ‘n omvattende ondersoek na die koste van spookwerknemers in die regering. Die finansiële ...
Die vakbond BEMAWU sê hy is bekommerd oor die SAUK se besluit om die onderhandelings oor sy beoogde afleggings voor die einde van die maand af te handel. BEMAWU sê die SAUK is onwillig om tot ‘n ...
‘n Tradisionele geneser en ‘n vrou van Gauteng bly in aanhouding in verband met die moord op die vrou se tweejarige dogter. Die twee het vanoggend in die landdroshof op Vanderbijlpark verskyn op ...
Twee mense is volgens berigte in hegtenis geneem in verband met die versperring van die N3-hoofweg naby Villiers in die Vrystaat. Verskeie vragmotors het vanoggend die pad in albei rigtings versper.
Die Wes-Kaapse Verkeersdepartement sê die N-2 tussen Grabouw en Knoflokskraal is gesluit weens protesoptrede. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê motoriste moet alternatiewe roetes ...