Nuacht
Die voorsitter van die parlement se staande Komitee oor Finansies, Joe Maswanganyi sê die regering behoort maniere te vind om die impak van die verhoogde brandstofheffing op kwesbare groepe te versag.
Die EFF-leier, Julius Malema sê die hooggeregshof in Kaapstad se besluit om die party se dringende aansoek teen die implementering van ‘n verhoging in die brandstofheffing van die hand te wys, sal lei ...
Twee polisiebeamptes is beseer tydens ‘n konfrontasie met betogende studente van die Walter Sisulu Universiteit in Mthatha in die Oos-Kaap. Die studente betoog teen die Mthatha-landdroshof se besluit ...
Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Skoor, het gevra vir ‘n forensiese ondersoek na die finansiële administrasie van die Nasionale Vaardigheidsfonds, die NSF, die afgelope drie jaar. Die ...
Twee mense is volgens berigte in hegtenis geneem in verband met die versperring van die N3-hoofweg naby Villiers in die Vrystaat. Verskeie vragmotors het vanoggend die pad in albei rigtings versper.
Die Wes-Kaapse Verkeersdepartement sê die N-2 tussen Grabouw en Knoflokskraal is gesluit weens protesoptrede. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê motoriste moet alternatiewe roetes ...
Lede van die portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie en rolspelers in die bedryf het kommer uitgespreek dat Suid-Afrika oor drie jaar ‘n ernstige uitdaging met gasvoorsiening kan ondervind.
Die minister van Staatsdiens en Administrasie, Inkosi Mzamo Buthelezi, sê die departement is besig met ‘n omvattende ondersoek na die koste van spookwerknemers in die regering. Die finansiële ...
Oekraïne sê hy het in ‘n grootskaalse hommeltuigoperasie 40 strategiese Russiese bomwerpers op hul tuisvliegvelde vernietig. Die veiligheidsdiens het dramatiese videomateriaal vrygestel van wat glo ‘n ...
Die MK-party sê hy verwerp die beslissing van die hooggeregshof in Kaapstad teen die aanstelling van sy parlementêre leier John Hlophe op die Regterlike Dienskommissie en gaan daarteen te appelleer.
Die Parlement se gesamentlike grondwetlike hersieningskomitee sê hy het teen Vrydag reeds sowat 250 voorleggings ontvang om die grondwet te hersien. Die komitee het verwag dat nog heelwat voorleggings ...
Die IVP se assistent-hoofsweep in die Parlement, Khethamabala Petros “KP” Sithole, is gisteraand in Katlehong in Gauteng in ‘n sluipmoordaanval dood. Die IVP het in ‘n verklaring sy skok en hartseer ...
Cuireadh roinnt torthaí i bhfolach toisc go bhféadfadh siad a bheith dorochtana duit
Taispeáin torthaí dorochtana