Nuacht

Minstens vier mense is dood en tien is in hospitale opgeneem na geweld tussen plaaslike inwoners en buitelandse burgers by Addo in die Oos-Kaap. Dit volg nadat ‘n plaaslike man na bewering Saterdagnag ...
Wanneer jy in die buiteland reis, geld die reëls van die betrokke land vir almal. Suid-Afrikaners word nie vrygestel van enige buitelandse wetgewing nie, en sal nie spesiale behandeling ontvang nie.
Eilleen Bezuidenhout, voorsitter van die Dra Mekaar Seniorburgergroep praat met lede van dié groep tydens hul nuutste ...
Hy het gesê alle lande het verpligtinge teenoor buitelanders: vlugtelingstatus moet erken word en nie-burgers moet nooit sleg behandel word nie. Ek het aan al hierdie dinge gedink toe ek 'n sorgvuldig ...