ニュース

MITCHELLS PLAIN op die Kaapse Vlakte is die afgelope maand in ’n bloedbad omskep.Sowat 10 mense is die afgelope week in die area afgemaai, met vyf wat in die jongste voorval gedood is.
TWEE verdagtes is in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik onwettige sigarette ná ’n suksesvolle operasie deur Vala ...
DRIE mense is agter tralies ná hulle gearresteer is vir die besit en verkoop van renosterhorings sonder ’n permit. Die Valke ...
’N MAN wat na bewering “protection fees” by buitelanders se winkel in Kalkfontein, Kuilsrivier, geëis het, is doodgeskiet. Na wat verneem word is die man vermoedelik van Mfuleni en het Dinsdagmiddag p ...
HI SONLANDERS! Louis Bloem is ’n 48-jarige mechanic. Hy ly aan ’n minderwaardigheidskompleks en haal al sy frustrasies uit op ...
Met Berry, Fagrie Isaacs, Sasha-Lee Davids, Robin Pieters, Karin Kortje en die Sean de Vries Band is die geleentheid ’n ...
IEGZAAN Daniels (24) van Kleinvlei in Eersterivier was toe heeltyd in die tronk. Son het verlede week berig dat Willemien ...
FADIEL Adams, die leier van die NCC, hou vol drie DA-raadslede in die Stad Kaapstad is deel van ’n komplot om hom uit te haal.
’N MAN van Volmoed buite Oudtshoorn wat 18 vorige veroordelings het, is Maandag in die Oudtshoorn-streekhof aan poging tot ...
TWEE jongmans is binne 24 uur in afsonderlike skietvoorvalle in Mitchells Plain doodgeskiet. Dit beklemtoon weereens die ...
MCGREGOR. – Die Primêre Skool McGregor het skoonskip gemaak in die jaarlikse toekenningsplegtigheid waarin verskeie skole ...
DIE Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) het gesê hy moet nog besluit vir wie van die ANC of die SAKP hy in ...